Sosiale Klub

Inwoners is welkom om aan te sluit by die Sosiale Klub. Maandelikse bring en braai of piekniek word gereël deur die sosiale komitee.

Inwoners word bederf met gereëlde uitstappies na interessante besienswaardighede in en om Oudtshoorn.

Jaarlikse formele kersfunksies en ander informele musiekaande word aangebied.

Raak deel van ‘n gemeenskap wat werklik omgee en uitreik na mede inwoners!

Volg ons