Woonstelle
Die eerste fase woonstelle (20 eenhede) is grondvloer eenhede en is reeds voltooi en uitverkoop.
Woonstel Blok E
- Motorhuis of motorafdak van 18m2 uitgesluit in bogenoemde oppervlaktes
- Die woonstelblok het motorhuise en motorafdakke wat opsioneel verkoop word.
- Alle eenhede het ‘n badkamer wat bestaan uit toilet, wasbak en stort. Daar is ook voorsiening gemaak vir ‘n wasmasjienpunt in elke eenheid.
- Alle woonstelle het ‘n privaat balkon (eerste verdieping) of stoep (grondvloer).
- Die woonstelblok is volledig toegerus met ‘n hysbak sowel as 2 stelle brandtrappe aan weerskante van die gebou vir veilige ontruiming indien nodig.
Die tweede fase woonstelblok is voltooi. Die woonstelblok is ‘n dubbelverdieping gebou wat die volgende eenhede bevat:
B 1.1 TIPE WOONSTELLE
Woonstel Blok G
Die derde fase woonstelle sal teen 31 Oktober 2018 voltooi wees.
- Motorhuis of motorafdak van 18m2 uitgesluit in bogenoemde oppervlaktes
- Die woonstelblok het motorhuise en motorafdakke wat opsioneel verkoop word.
- Alle eenhede het ‘n badkamer wat bestaan uit toilet, wasbak en stort. Daar is ook voorsiening gemaak vir ‘n wasmasjienpunt in elke eenheid.
- Alle woonstelle het ‘n privaat balkon (eerste verdieping) of stoep (grondvloer).
- Die woonstelblok is volledig toegerus met ‘n hysbak sowel as 2 stelle brandtrappe aan weerskante van die gebou vir veilige ontruiming indien nodig.
TIPE EENHEDE
- Twee slaapkamer woonstelle - 71m2 PLAN
- Motorhuis of or motorafdak van 18m2 uitgesluit in bogenoemde oppervlaktes.
Die woonstelblok is ‘n dubbelverdieping gebou wat die volgende eenhede bevat:
AANSIGTE
Die woonstelblok is in 'n Karoostyl gebou om aan te sluit by die res van die ontwikkeling.
AFWERKINGSKEDULE
BUITE
1. Dakke: Voorafgeverfde Chromadek sinkplate
2. Fassies en windvere: Veselsement, geverf
3. Reënwater toebehore: Aluminium, vooraf geverf
4. Mure: Pleister en verf
5. Vensterbanke: Pleister en verf
6. Buitedeure: Hout, geverf
7. Motorhuis deure:Metaal, oproltipe, vooraf geverf
BINNE
1. Plafonne en kroonlys: Gipsbord, geverf
2. Mure:
2.1 Pleister en verf
2.2 Badkamermure: Teëls op mure 1,500mm hoog
2.3 Kombuis: Teëls op mure 600mm hoog
3. Vloere:
3.1 Kamers: Matte
3.2 Badkamers: Teëls
3.3 Woonkamer: Teëls
3.4 Buite stoepe: Teëls
PRYSE
Die volgende items is ingesluit in die pryse gekwoteer:
· Oordragskoste, hereregte
· Toelatings soos gelys op prysskedule